21 Ook is haar huursoldate in haar soos vetgemaakte kalwers.+ Maar ook hulle het padgegee;+ hulle het saam gevlug. Hulle het nie bly staan nie.+ Want die dag van hulle ongeluk het oor hulle gekom, die tyd dat daar aandag aan hulle geskenk word.’+
4 Die beste van hulle is soos ’n doringstruik, die mees regskapene is erger as ’n doringheining.+ Die dag van jou wagte, dat daar aandag aan jou geskenk word, sal kom.+ Nou sal hulle verbystering kom.+
44 en hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter,+ en hulle sal in jou nie ’n klip op ’n klip laat nie,+ omdat jy nie die tyd waarin jy geïnspekteer is,+ onderskei het nie.”