Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 56:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Al julle wilde diere van die oop veld, kom eet, al julle wilde diere in die woud.+

  • Jeremia 7:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En die lyke van hierdie volk sal voedsel word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde, sonder dat iemand hulle laat bewe.+

  • Esegiël 39:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En wat jou betref, o mensekind, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Sê vir al die verskillende soorte voëls en vir al die wilde diere van die veld:+ “Kom bymekaar en kom. Versamel julle rondom my offerande, wat ek vir julle slag, ’n groot offerande op die berge van Israel.+ En julle sal beslis vlees eet en bloed drink.+

  • Openbaring 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat julle die vlesige+ dele van konings en die vlesige dele van militêre bevelvoerders en die vlesige dele van sterk manne+ en die vlesige dele van perde+ en van dié wat op hulle sit, en die vlesige dele van almal, van vrygeborenes sowel as van slawe en van klein en groot, kan eet.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel