Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Wat die vet van hulle offerandes geëet het,+

      Die wyn van hulle drankoffers gedrink het?+

      Laat hulle opstaan en julle help.+

      Laat hulle ’n skuilplek vir julle word.+

  • Jesaja 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Omdat julle gesê het: “Ons het ’n verbond met die Dood gesluit,+ en met Sjeool het ons ’n visioen tot stand gebring;+ as die oorstromende stortvloed deurtrek, sal dit ons nie bereik nie, want ons het ’n leuen ons toevlug gemaak,+ en in bedrog het ons ons verberg”;+

  • Jeremia 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+

  • Habakuk 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel