2 Samuel 15:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Dawid het die helling van die Olywe+ al huilende opgeklim, met sy kop bedek;+ en hy het kaalvoet geloop, en al die mense wat by hom was, het elkeen sy kop bedek, en hulle het al huilende opgeklim.+ Ester 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarna het Morʹdegai na die koning se poort+ teruggekeer. Wat Haman betref, hy het hom na sy huis gehaas, treurend en met sy kop bedek.+
30 En Dawid het die helling van die Olywe+ al huilende opgeklim, met sy kop bedek;+ en hy het kaalvoet geloop, en al die mense wat by hom was, het elkeen sy kop bedek, en hulle het al huilende opgeklim.+
12 Daarna het Morʹdegai na die koning se poort+ teruggekeer. Wat Haman betref, hy het hom na sy huis gehaas, treurend en met sy kop bedek.+