5 En ek sal al die opgegaarde goed van hierdie stad en sy hele opbrengs en al sy kosbare dinge gee; en al die skatte van die konings van Juda gaan ek in die hand van hulle vyande gee.+ En hulle sal hulle beslis plunder en saamneem en na Babilon bring.+