2 Kronieke 36:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+ Jeremia 15:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jou rykdom en jou skatte sal ek as blote roofgoed gee,+ nie vir ’n prys nie, maar weens al jou sondes, ja, in al jou gebiede.+
10 En by die jaarwisseling+ het koning Nebukadneʹsar gestuur+ en hom saam met begeerlike voorwerpe van die huis van Jehovah+ na Babilon gebring.+ Verder het hy Sedekiʹa,+ sy vader se broer, koning oor Juda en Jerusalem gemaak.+
13 Jou rykdom en jou skatte sal ek as blote roofgoed gee,+ nie vir ’n prys nie, maar weens al jou sondes, ja, in al jou gebiede.+