Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ‘“Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis+ is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.+ Daar sal niks oorbly nie”,+ het Jehovah gesê.

  • 2 Konings 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Toe het hy al die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning se huis+ daarvandaan uitgebring en al die goue voorwerpe+ stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het, net soos Jehovah gesê het.

  • 2 Konings 25:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die Galdeërs het die koperpilare+ wat in die huis van Jehovah was, en die waentjies+ en die kopersee+ wat in die huis van Jehovah was, in stukke gebreek en die koper daarvan na Babilon weggevoer.+

  • Klaagliedere 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die teenstander het sy hand teen al haar begeerlike dinge uitgestrek.+

      Want sy het nasies in haar heiligdom sien inkom,+

      Van wie u bevel gegee het dat hulle nie in die gemeente mag kom wat aan u behoort nie.

  • Esegiël 22:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daar is ’n sameswering van sy profete in hom,+ soos die brullende leeu wat prooi verskeur.+ Hulle verslind ’n siel.+ Skatte en kosbare dinge bly hulle neem.+ Sy weduwees het hulle in hom vermenigvuldig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel