Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 18:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+

      My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+

      My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+

  • Spreuke 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+

  • Jesaja 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.

  • Jeremia 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Moenie vir my iets skrikwekkends word nie.+ U is my toevlug in die dag van rampspoed.+

  • Nahum 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Jehovah is goed,+ ’n vesting+ in die dag van benoudheid.+

      En hy ken dié wat by hom toevlug soek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel