Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hulle het al die gebooie+ van Jehovah hulle God bly verlaat en hulle het vir hulle gegote beelde,+ twee kalwers,+ gemaak en ’n heilige paal gemaak,+ en hulle het hulle voor die hele leër van die hemel begin neerbuig+ en Baäl gedien;+

  • 2 Kronieke 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar hy het in die weë van die konings van Israel+ gewandel, en hy het selfs gegote+ beelde van die Baäls+ gemaak.

  • Jeremia 7:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die kinders tel hout op en die vaders steek die vuur aan en die vrouens knie deeg om offerkoeke vir die ‘koningin van die hemel’ te maak;+ en drankoffers+ word vir ander gode uitgegiet om my aanstoot te gee.+

  • Jeremia 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die huise van Jerusalem en die huise van die konings van Juda sal soos die plek Tofet word,+ onrein, dit wil sê al die huise op die dakke waarvan hulle offerrook laat opgaan het vir die hele leër van die hemel+ en drankoffers uitgegiet het vir ander gode.’”+

  • Jeremia 44:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Wat julle en julle vrouens+ betref, julle, o vroue, spreek ook met julle mond (en met julle hande het julle almal dit in vervulling laat gaan) en sê: “Ons sal vir seker ons geloftes nakom wat ons gedoen het,+ om vir die ‘koningin van die hemel’ offerrook te laat opgaan+ en om vir haar drankoffers uit te giet.”+ Vroue, julle sal vir seker julle geloftes vervul, en julle sal vir seker julle geloftes nakom.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel