15 daarom, só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Kyk, ek laat hulle, dit wil sê hierdie volk, als eet,+ en ek sal hulle gifwater laat drink;+
15 Daarom, só het Jehovah van die leërs teen die profete gesê: “Kyk, ek laat hulle als eet, en ek sal hulle gifwater gee om te drink.+ Want van die profete van Jerusalem af het afvalligheid+ oor die hele land uitgegaan.”