Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was);

  • 1 Konings 21:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hy het baie verfoeilik gehandel deur agter die drekgode+ aan te loop, net soos al die Amoriete gedoen het, wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.’”+

  • Esegiël 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek het vir hulle gesê: ‘Gooi weg, elkeen die walglike dinge van sy oë,+ en moet julle nie met die drekgode van Egipte verontreinig nie.+ Ek is Jehovah julle God.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel