Esegiël 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En wat hulle betref, of hulle sal hoor+ of dit sal nalaat+—want hulle is ’n opstandige huis+—hulle sal beslis ook weet dat daar ’n profeet in hulle midde was.+ Handelinge 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Ek roep julle derhalwe op hierdie dag tot getuies dat ek rein is van die bloed+ van alle mense,
5 En wat hulle betref, of hulle sal hoor+ of dit sal nalaat+—want hulle is ’n opstandige huis+—hulle sal beslis ook weet dat daar ’n profeet in hulle midde was.+