8 Wanneer ek vir ’n goddelose sê: ‘O goddelose, jy sal sekerlik sterf!’+ maar jy praat nie om die goddelose teen sy weg te waarsku nie,+ dan sal hy as ’n goddelose in sy eie oortreding sterf,+ maar sy bloed sal ek van jou hand terugeis.
6 Maar nadat hulle aangehou het om teenstand te bied en smadend te praat,+ het hy sy klere uitgeskud+ en vir hulle gesê: “Laat julle bloed+ op julle eie hoof wees. Ek is rein.+ Van nou af sal ek na mense van die nasies toe gaan.”+