Esegiël 33:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En wanneer dit bewaarheid word—kyk! dit sal bewaarheid word+—dan sal hulle moet weet dat daar ’n profeet in hulle midde was.”+ Johannes 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 As ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle geen sonde hê nie;+ maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.+
33 En wanneer dit bewaarheid word—kyk! dit sal bewaarheid word+—dan sal hulle moet weet dat daar ’n profeet in hulle midde was.”+
22 As ek nie gekom en met hulle gepraat het nie, sou hulle geen sonde hê nie;+ maar nou het hulle geen verskoning vir hulle sonde nie.+