Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 122:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Waarheen die stamme opgegaan het,+

      Die stamme van Jah,+

      As ’n herinnering vir Israel+

      Om dank te bring aan die naam van Jehovah.+

  • Jesaja 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En baie volke sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah, na die huis van die God van Jakob; en hy sal ons omtrent sy weë onderrig, en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

  • Jesaja 25:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah van die leërs sal op hierdie berg+ beslis vir al die volke+ ’n feesmaal van olieryke geregte berei,+ ’n feesmaal van beleë wyn, van olieryke geregte vol murg,+ van gesuiwerde,+ beleë wyn.+

  • Jesaja 52:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+

  • Jeremia 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 In dié tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem;+ en al die nasies sal daar bymekaargebring word+ vir die naam van Jehovah in Jerusalem,+ en hulle sal nie meer volgens die wederstrewigheid van hulle slegte hart wandel nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel