Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarop het die volk geskreeu toe hulle op die horings blaas.+ En toe die volk die geluid van die horing hoor en die volk ’n groot oorlogskreet aanhef, het die muur inmekaar begin stort.+ Daarna het die volk opgegaan, die stad in, elkeen reg voor hom uit, en die stad ingeneem.

  • 1 Samuel 17:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En Dawid het die oggend vroeg opgestaan en die skape aan die wagter se sorg oorgelaat en opgelaai en gegaan net soos Isai hom beveel het.+ Toe hy by die kampterrein+ kom, het die krygsmag na die gevegslinie uitgetrek,+ en hulle het ’n oorlogskreet aangehef.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel