22 ’n Wind sal die herder van al jou herders wees;+ en wat dié betref wat jou intens liefhet, hulle sal in gevangenskap gaan.+ Want in dié tyd sal jy beskaamd staan en beslis verneder voel weens al jou rampspoed.+
3 “‘Weeklaag,+ o Hesbon,+ want Ai is geplunder. Skreeu, o afhanklike dorpe van Rabba. Omgord julle met saklinne.+ Weeklaag en swerf rond tussen die klipkrale, want Malkam sal in ballingskap gaan,+ sy priesters en sy vorste, almal saam.+