Jeremia 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy het opgekom soos ’n leeu uit sy bos,+ en die een wat die nasies verdelg, het uitgetrek;+ hy het uit sy plek uitgegaan om jou land ’n voorwerp van verbasing te maak. Jou stede sal in puin val, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+ Esegiël 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek sal Rabba+ ’n weiveld vir kamele maak en die kinders van Ammon ’n rusplek vir ’n kudde;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.”’”+
7 Hy het opgekom soos ’n leeu uit sy bos,+ en die een wat die nasies verdelg, het uitgetrek;+ hy het uit sy plek uitgegaan om jou land ’n voorwerp van verbasing te maak. Jou stede sal in puin val, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+
5 En ek sal Rabba+ ’n weiveld vir kamele maak en die kinders van Ammon ’n rusplek vir ’n kudde;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.”’”+