14 Want die woontoring is verlate,+ die stadsgewoel het uitgesterf; Ofel+ en die wagtoring het kaal velde geword, vir onbepaalde tyd die vreugde van sebras, die weiveld van kuddes;
14 En daarin sal troppe beslis uitgestrek lê, al die wilde diere van ’n nasie.+ Die pelikaan sowel as die ystervark+ sal tussen sy pilaarkapitele oornag.+ ’n Stem sal in die venster bly sing. Verwoesting sal op die drumpel wees; want hy sal beslis die paneelwerk+ blootlê.