Esegiël 20:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Sal jy hulle oordeel? Sal jy hulle oordeel, o mensekind?+ Maak die verfoeilike dinge van hulle voorvaders aan hulle bekend.+ Esegiël 23:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En Jehovah het verder vir my gesê: “Mensekind, sal jy Ohoʹla en Ohoʹliba+ oordeel+ en hulle verfoeilike dinge aan hulle bekend maak?+
4 “Sal jy hulle oordeel? Sal jy hulle oordeel, o mensekind?+ Maak die verfoeilike dinge van hulle voorvaders aan hulle bekend.+
36 En Jehovah het verder vir my gesê: “Mensekind, sal jy Ohoʹla en Ohoʹliba+ oordeel+ en hulle verfoeilike dinge aan hulle bekend maak?+