Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 58:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 “Roep luidkeels uit; moenie terughou nie.+ Verhef jou stem soos ’n horing, en verkondig aan my volk hulle opstandigheid+ en aan die huis van Jakob hulle sondes.

  • Esegiël 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, maak aan Jerusalem sy verfoeilike dinge+ bekend.+

  • Esegiël 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Sal jy hulle oordeel? Sal jy hulle oordeel, o mensekind?+ Maak die verfoeilike dinge van hulle voorvaders aan hulle bekend.+

  • Esegiël 22:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En wat jou betref, o mensekind, sal jy oordeel,+ sal jy die bloedskuldige stad+ oordeel en beslis al sy verfoeilike dinge aan hom bekend maak?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel