Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, maak aan Jerusalem sy verfoeilike dinge+ bekend.+

  • Esegiël 16:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “‘En wat Samariʹa+ betref, sy het nie eens die helfte van jou sondes gedoen nie, maar jy het voortdurend jou verfoeilike dinge oorvloediger gemaak as hulle, sodat jy jou susters regverdig laat lyk het weens al jou verfoeilike dinge wat jy beoefen het.+

  • Esegiël 22:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En wat jou betref, o mensekind, sal jy oordeel,+ sal jy die bloedskuldige stad+ oordeel en beslis al sy verfoeilike dinge aan hom bekend maak?+

  • Esegiël 23:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En Jehovah het verder vir my gesê: “Mensekind, sal jy Ohoʹla en Ohoʹliba+ oordeel+ en hulle verfoeilike dinge aan hulle bekend maak?+

  • Lukas 11:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 “Wee julle, want julle bou die gedenkgrafte van die profete, maar julle voorvaders het hulle doodgemaak!+

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel