Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • 2 Konings 21:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+

  • Psalm 106:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 So het hulle onskuldige bloed bly vergiet,+

      Die bloed van hulle seuns en hulle dogters,

      Wat hulle aan die afgode van Kanaän geoffer het;+

      En die land is met bloedvergieting besoedel.+

  • Esegiël 23:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Want hulle het egbreuk gepleeg+ en daar is bloed aan hulle hande,+ en met hulle drekgode het hulle egbreuk gepleeg.+ En daarbenewens het hulle hulle seuns wat hulle vir my gebaar het, as voedsel vir hulle deur die vuur laat gaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel