Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+

  • Esegiël 19:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En wat jou betref, hef ’n klaaglied aan+ oor die owerstes van Israel,+

  • Miga 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek het gesê: “Hoor asseblief, o hoofde van Jakob en aanvoerders van die huis van Israel.+ Behoort julle nie geregtigheid te ken nie?+

  • Sefanja 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Sy vorste in hom was brullende leeus.+ Sy regters was aandwolwe wat beendere nie tot die oggend toe gekou het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel