20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+
2 “Slaan jou oë op na die gebaande weë en kyk.+ Waar is jy nie verkrag nie?+ Langs die paaie het jy vir hulle gesit, soos ’n Arabier in die wildernis;+ en jy hou aan om die land met jou dade van prostitusie en met jou slegtheid te besoedel.+
15 “‘Maar jy het begin om op jou skoonheid te vertrou+ en weens jou naam ’n prostituut te word+ en jou dade van prostitusie op elke verbyganger uit te stort;+ syne het dit geword.