Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hierdeur sal die oortreding van Jakob dus versoen word,+ en dit is die volle vrug wanneer hy sy sonde wegneem,+ wanneer hy al die altaarklippe soos vergruisde krytklippe maak, sodat die heilige pale+ en die reukwerkstaanders nie sal verrys nie.+

  • Esegiël 16:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En hulle sal jou huise met vuur verbrand+ en in jou strafgerigte voor die oë van baie vroue voltrek;+ en ek sal ’n einde aan jou prostitusie maak,+ en jy sal ook geen hoereloon meer gee nie.

  • Esegiël 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek sal jou onder die nasies verstrooi en jou in die lande versprei,+ en ek sal jou onreinheid uit jou wegruim.+

  • Sagaria 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En in dié dag”, is die woord van Jehovah van die leërs, “sal ek die name van die afgode uit die land uitroei,+ en aan hulle sal nie meer gedink word nie; en ook die profete+ en die gees van onreinheid sal ek uit die land laat verdwyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel