Jesaja 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Jou silwer het metaalskuim geword.+ Jou koringbier is met water verdun.+ Jeremia 6:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+
28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+