Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 19:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het hy u kneg by my heer die koning belaster.+ Maar my heer die koning is soos ’n engel+ van die ware God, en doen dan wat goed is in u oë.

  • Spreuke 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Hy wat as ’n lasteraar rondgaan, lê vertroulike gesprekke bloot;+ en met iemand wat hom deur sy lippe laat verlok, moet jy geen omgang hê nie.+

  • Jeremia 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Pas op, elkeen vir sy metgesel,+ en stel julle vertroue in geen enkele broer nie.+ Want elke broer sal gewis ’n ander verdring,+ en elke metgesel sal net as ’n lasteraar rondgaan,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel