Esegiël 21:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En ek sal my veroordeling oor jou uitstort. Met die vuur van my grimmigheid sal ek op jou blaas,+ en ek sal jou in die hand gee van redelose mense, mense wat vernietiging bewerk.+
31 En ek sal my veroordeling oor jou uitstort. Met die vuur van my grimmigheid sal ek op jou blaas,+ en ek sal jou in die hand gee van redelose mense, mense wat vernietiging bewerk.+