Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En daarbenewens sal ek julle bloed van julle siele terugeis. Van elke dier sal ek dit terugeis; en van die hand van die mens, van die hand van elkeen wat sy broer is, sal ek die siel van die mens terugeis.+

  • Esegiël 33:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wanneer ek vir ’n goddelose sê: ‘O goddelose, jy sal sekerlik sterf!’+ maar jy praat nie om die goddelose teen sy weg te waarsku nie,+ dan sal hy as ’n goddelose in sy eie oortreding sterf,+ maar sy bloed sal ek van jou hand terugeis.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel