Jesaja 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+ Esegiël 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+
11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+
4 Kyk! Al die siele—aan my behoort hulle.+ Soos die siel+ van die vader, so ook die siel van die seun—aan my behoort hulle.+ Die siel wat sondig+—dié sal sterf.+