Levitikus 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En wat my betref, ek sal my aangesig teen dié man rig, en ek sal hom uitroei onder sy volk uit,+ want hy het van sy nageslag aan Molog gegee met die doel om my heiligdom te verontreinig+ en my heilige naam te ontheilig.+ Jeremia 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Het hierdie huis waaroor my naam uitgeroep is,+ ’n blote rowerspelonk in julle oë geword?+ Kyk, ook ek het dit gesien”, is die woord van Jehovah.+
3 En wat my betref, ek sal my aangesig teen dié man rig, en ek sal hom uitroei onder sy volk uit,+ want hy het van sy nageslag aan Molog gegee met die doel om my heiligdom te verontreinig+ en my heilige naam te ontheilig.+
11 Het hierdie huis waaroor my naam uitgeroep is,+ ’n blote rowerspelonk in julle oë geword?+ Kyk, ook ek het dit gesien”, is die woord van Jehovah.+