17 Toe het hy gekom tot waar ek gestaan het, maar toe hy kom, het ek verskrik geword sodat ek op my gesig geval het. En hy het vir my gesê: “Verstaan,+ o mensekind,+ dat die visioen vir die tyd van die einde is.”+
10 val die vier-en-twintig ouderlinge+ neer voor die Een wat op die troon sit en aanbid+ die Een wat vir ewig en altyd lewe, en hulle gooi hulle krone voor die troon en sê: