-
Openbaring 19:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 Daarop het ek voor sy voete neergeval om hom te aanbid.+ Maar hy sê vir my: “Pas op! Moet dit nie doen nie!+ Ek is maar net ’n medeslaaf van jou en van jou broers wat die werk het om van Jesus te getuig.+ Aanbid God;+ want dit is die aflegging van getuienis omtrent Jesus wat profesie inspireer.”+
-