Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek het derhalwe my byvrou gegryp en haar opgesny en haar na elke gebied van Israel se erfdeel gestuur,+ omdat hulle hulle losbandig gedra het+ en skandelike dwaasheid in Israel bedryf het.+

  • 2 Kronieke 36:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+

  • Esegiël 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+

  • 2 Petrus 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 en hy die regverdige Lot verlos het,+ wat baie ontsteld was oor die wettrotserende mense se oorgawe aan losbandige gedrag+—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel