-
Esegiël 24:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 En ek het die oggend met die volk gepraat, en my vrou het uiteindelik die aand gesterf. Toe het ek die oggend gedoen net soos ek beveel is.
-
-
Esegiël 24:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 ‘Sê vir die huis van Israel: “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek ontheilig my heiligdom,+ die trots van julle sterkte,+ dit wat begeerlik is in julle oë+ en die voorwerp van julle siel se medelye, en julle seuns en julle dogters wat julle agtergelaat het—deur die swaard sal hulle val.+
-