Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Vlug!+ Gee pad! Gaan diep af om te woon,+ o inwoners van Dedan!+ Want die ongeluk van Esau sal ek oor hom bring, die tyd dat ek my aandag op hom sal rig.+

  • Klaagliedere 4:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Jou oortreding, o dogter van Sion, het tot ’n einde gekom.+ Hy sal jou nie weer in ballingskap wegvoer nie.+

      Hy het sy aandag op jou oortreding gerig, o dogter van Edom. Hy het jou sondes blootgelê.+

  • Esegiël 36:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Waarlik, in die vuur van my ywer sal ek spreek+ teen die oorblywendes van die nasies en teen die hele Edom,+ dié wat my land as ’n besitting aan hulleself gegee het met volle blydskap van hart,+ met minagting in die siel,+ ter wille van sy weiveld en die roofgoed.’”’+

  • Amos 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Edom,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hy sy broer met die swaard agtervolg het+ en sy eie barmhartige hoedanighede verderf het+ en omdat sy toorn tot in ewigheid bly verskeur; en sy grimmigheid—hy het dit vir altyd behou.+

  • Obadja 1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Die visioen van Obadʹja:

      Só het die Soewereine Heer Jehovah oor Edom+ gesê: “’n Berig het ons van Jehovah gehoor, en ’n gesant is onder die nasies gestuur: ‘STAAN OP, en laat ons opstaan om teen hom oorlog te voer.’”+

  • Obadja 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Weens die geweld teen jou broer Jakob+ sal skaamte jou bedek,+ en jy sal tot onbepaalde tyd uitgeroei moet word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel