Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Moenie bly wees nie,+ o Filisteʹa,+ enigiemand in jou, net omdat die staf verbreek is van die een wat jou geslaan het.+ Want uit die wortel van die slang+ sal ’n giftige slang voortkom,+ en sy vrug sal ’n vlieënde vurige slang+ wees.

  • Jeremia 25:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en die hele gemengde geselskap, en al die konings van die land Us,+ en al die konings van die land van die Filistyne+ en Asʹkelon+ en Gasa+ en Ekron+ en die oorblyfsel van Asdod;+

  • Joël 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “En ook, wat het julle met my te doen, o Tirus en Sidon+ en al die streke van Filisteʹa?+ Is dit die behandeling wat julle my as vergelding gee? En as julle my hierdie behandeling gee, sal ek vinnig, gou, julle behandeling op julle hoof laat terugkom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel