Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wat die Filistyne+ betref, hulle het in die stede van die Sjefeʹla+ en die Negeb+ van Juda ’n inval gedoen en het Bet-Semes+ en Aʹjalon+ en Gedeʹrot+ en Sogo+ en sy afhanklike dorpe en Timna+ en sy afhanklike dorpe en Gimso en sy afhanklike dorpe ingeneem; en hulle het daar gaan woon.

  • Jesaja 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sirië uit die ooste+ en die Filistyne van agter,+ en hulle sal Israel met ’n oop mond opeet.+ Met die oog op dit alles het sy toorn nie gewyk nie, maar bly sy hand uitgesteek.+

  • Jeremia 47:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Dit is die woord van Jehovah wat tot die profeet Jeremia gekom het oor die Filistyne+ voordat Farao Gasa+ verslaan het.

  • Amos 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Gasa,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n volledige groep ballinge in ballingskap weggevoer het+ om hulle aan Edom uit te lewer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel