Spreuke 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Waardevolle dinge sal geen voordeel bring op die dag van grimmigheid nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+ Esegiël 26:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek sal jou ’n blink, kaal oppervlak van ’n groot rots maak.+ ’n Droogwerf vir sleepnette sal jy word.+ Nooit sal jy herbou word nie; want ek, Jehovah, het gespreek’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+
4 Waardevolle dinge sal geen voordeel bring op die dag van grimmigheid nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+
14 En ek sal jou ’n blink, kaal oppervlak van ’n groot rots maak.+ ’n Droogwerf vir sleepnette sal jy word.+ Nooit sal jy herbou word nie; want ek, Jehovah, het gespreek’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+