Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 23:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Die uitspraak oor Tirus:+ Weeklaag, o skepe van Tarsis!+ want dit is geplunder, sodat dit nie meer ’n hawe is nie, nie meer ’n plek is om in te gaan nie.+ Uit die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.

  • Esegiël 26:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hulle sal ’n klaaglied oor jou aanhef+ en vir jou sê:

      “‘“Hoe het jy vergaan, jy wat uit die seë bewoon is,+ o roemryke stad, wat sterk geword het in die see,+ hy en sy inwoners, dié wat al die bewoners van die aarde met verskrikking vervul het!

  • Openbaring 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En die konings+ van die aarde wat hoerery met haar gepleeg het en in skaamtelose weelde geleef het, sal huil en hulleself in droefheid oor haar slaan+ wanneer hulle na die rook+ van haar verbranding kyk,

  • Openbaring 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ook huil en treur die reisende koopmanne+ van die aarde oor haar,+ omdat daar niemand meer is om hulle volle voorraad te koop nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel