Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 en al die konings van Tirus+ en al die konings van Sidon+ en die konings van die eiland wat in die seestreek is;

  • Jeremia 47:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 weens die dag wat kom om al die Filistyne te plunder,+ om van Tirus+ en van Sidon+ elke oorlewende uit te roei wat gehelp het.+ Want Jehovah plunder die Filistyne,+ wat die oorblywendes van die eiland Kaftor+ is.

  • Esegiël 26:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek is teen jou, o Tirus, en ek sal baie nasies teen jou laat opkom,+ soos die see sy golwe laat opkom.+

  • Esegiël 27:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En wat jou betref, o mensekind, hef ’n klaaglied oor Tirus aan,+

  • Joël 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “En ook, wat het julle met my te doen, o Tirus en Sidon+ en al die streke van Filisteʹa?+ Is dit die behandeling wat julle my as vergelding gee? En as julle my hierdie behandeling gee, sal ek vinnig, gou, julle behandeling op julle hoof laat terugkom.+

  • Amos 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Só het Jehovah gesê: ‘Weens drie opstandige dade van Tirus,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n volledige groep ballinge aan Edom uitgelewer het, en omdat hulle nie aan die verbond van broers gedink het nie.+

  • Sagaria 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Jehovah sal hom uit sy besitting verdryf, en in die see sal Hy beslis sy krygsmag neerwerp;+ en met vuur sal hy verteer word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel