16 ten einde hulle land ’n voorwerp van verbasing te maak,+ om oor te fluit tot onbepaalde tyd.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar en sy kop skud.+
8 En ek sal hierdie stad ’n voorwerp van verbasing maak en iets om oor te fluit.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar en oor al sy plae fluit.+