1 Konings 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Hiram se vloot skepe+ wat goud uit Ofir vervoer het,+ het ook ’n baie groot hoeveelheid algummimstompe+ en edelstene uit Ofir gebring.+ 2 Kronieke 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want skepe wat aan die koning behoort het, het saam met die knegte van Hiram+ na Tarsis+ gevaar. Een keer in drie jaar het Tarsisskepe ingekom, gelaai met goud en silwer,+ ivoor+ en ape en poue.+ Esegiël 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “‘“Tarsis+ was jou koopman weens die oorvloed van allerhande waardevolle dinge.+ Vir sy silwer, yster, tin en lood is jou handelsware gegee.+ Joël 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want julle het my silwer en my goud geneem+ en my begeerlike goeie dinge in julle tempels ingebring;+
11 En Hiram se vloot skepe+ wat goud uit Ofir vervoer het,+ het ook ’n baie groot hoeveelheid algummimstompe+ en edelstene uit Ofir gebring.+
21 Want skepe wat aan die koning behoort het, het saam met die knegte van Hiram+ na Tarsis+ gevaar. Een keer in drie jaar het Tarsisskepe ingekom, gelaai met goud en silwer,+ ivoor+ en ape en poue.+
12 “‘“Tarsis+ was jou koopman weens die oorvloed van allerhande waardevolle dinge.+ Vir sy silwer, yster, tin en lood is jou handelsware gegee.+
5 Want julle het my silwer en my goud geneem+ en my begeerlike goeie dinge in julle tempels ingebring;+