23Die uitspraak oor Tirus:+ Weeklaag, o skepe van Tarsis!+ want dit is geplunder, sodat dit nie meer ’n hawe is nie, nie meer ’n plek is om in te gaan nie.+ Uit die land Kittim+ is dit aan hulle geopenbaar.
3 En Jona het opgestaan en na Tarsis+ gevlug, weg van Jehovah af;+ en hy het uiteindelik by Joppe+ gekom en ’n skip gevind wat na Tarsis gaan. Toe het hy die reisgeld betaal en daarin afgeklim, om saam met hulle na Tarsis te gaan, weg van Jehovah af.