2 Kronieke 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want skepe wat aan die koning behoort het, het saam met die knegte van Hiram+ na Tarsis+ gevaar. Een keer in drie jaar het Tarsisskepe ingekom, gelaai met goud en silwer,+ ivoor+ en ape en poue.+ 2 Kronieke 20:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En hy het hom sy vennoot gemaak om skepe te bou om na Tarsis+ te vaar, en hulle het in Eʹseon-Geʹber+ skepe gebou. Psalm 72:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+
21 Want skepe wat aan die koning behoort het, het saam met die knegte van Hiram+ na Tarsis+ gevaar. Een keer in drie jaar het Tarsisskepe ingekom, gelaai met goud en silwer,+ ivoor+ en ape en poue.+
36 En hy het hom sy vennoot gemaak om skepe te bou om na Tarsis+ te vaar, en hulle het in Eʹseon-Geʹber+ skepe gebou.
10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+