Job 40:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laat die woedende uitbarstings van jou toorn vloei,+En sien elke hoogmoedige en verlaag hom. Psalm 73:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Waarlik, op glibberige grond plaas u hulle.+U het hulle in puin laat val.+ Psalm 147:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jehovah ondersteun die sagmoediges;+Hy verneder die goddeloses tot die grond toe.+ Jesaja 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Maar in Sjeool sal jy neergewerp word,+ in die mees afgeleë dele van die kuil.+