39 Wat dié betref wat onder julle oorbly, hulle sal weens hulle oortreding verrot+ in die lande van julle vyande. Ja, ook weens die oortredings van hulle vaders+ sal hulle saam met hulle verrot.
23 En julle hooftooisel sal op julle kop wees en julle sandale aan julle voete. Julle sal julle nie slaan nie en ook nie huil nie,+ en julle sal in julle oortredings moet verrot,+ en julle sal onder mekaar kerm.+