39 Wat dié betref wat onder julle oorbly, hulle sal weens hulle oortreding verrot+ in die lande van julle vyande. Ja, ook weens die oortredings van hulle vaders+ sal hulle saam met hulle verrot.
10 “En wat jou betref, o mensekind, sê vir die huis van Israel: ‘Só het julle gesê: “Omdat ons opstandige dade en ons sondes op ons is en ons daarin verrot+—hoe sal ons dan bly lewe?”’+