Esegiël 32:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “‘Daar is Edom,+ sy konings en al sy owerstes, wat in hulle mag by dié gesit is wat deur die swaard omgebring is;+ hulle sal by die onbesnedenes+ gaan lê en by dié wat in die kuil afdaal.
29 “‘Daar is Edom,+ sy konings en al sy owerstes, wat in hulle mag by dié gesit is wat deur die swaard omgebring is;+ hulle sal by die onbesnedenes+ gaan lê en by dié wat in die kuil afdaal.